Fly Casino Aanlyn Kasino

Fly Casino Oorsig

Fly Casino aanlyn kasino is dalk nuut op die mark, maar die span wat agter hom staan is al oor die 16 jaar in die bedryf. Peak Interactive N.V is al vanaf 1997 aan die gang, en is seker een van die mees suksesvolste aanlyn operateurs, vat net hul reeds bestaande kasino - Omni Kasino - wat as een van die top aanlyn kasinos beskou word in die bedryf.

Hul is ook 'n vol gelisensieerde aanlyn kasino met 'n lisensie toegeken deur die Regering Van Kuracao, en benut die puik kasino sagteware pakket van Playtech. Alle speletjies wat hul aanbied word ook gereeld ge-oudit vir regverdigheid deur TST Tegniese Sisteme ("TSG Technical Systems") om te verseker dat geen geknoeiery voorkom nie. Dit verseker dat spelers die beste kanse het om die speletjies ten volle te kan geniet!

Fly Casino is ook 'n baanbreker met hul derde "Jou Keuse" deposito bonus, maar meer daarvan in die bonus seksie onder toe...

Kasino Speletjies Beskikbaar

Hierdie is maar net van die speletjies wat beskikbaar is by Fly Casino, hul beskik oor honderde verskillende en unieke kasino speletjies.

Bonusse & Promosies

Onthou om die kasino se webblad (en jou epos) dop te hou vir al die bonusse en promosies wat van tyd tot tyd aan die gang is!

Welkom Bonus

Registreer by Fly Aanlyn Kasino, maak jou eerste deposito en ontvang tot en met R1500 (110%) ekstra.

Herlaai Bonus

Maak jou tweede deposito, en ontvang 50% ekstra van die bedrag wat gedeponeer is. Met ander woorde, as jy R200 depooneer, sal jy R100 ekstra bonus geld kry en het dus R300 om mee te speel.

Jou Keuse Bonus

Hier is waar Fly Kasino uitstaan - afhangende van die bedrag wat gedeponeer word, wissel die persentasie tussen 100%, 125% en 150% ekstra wat toegeken word.

Speel Opsies En Speletjies

Fly Kasino benut die kasino sagteware pakket verskaf deur Playtech, wat roem op hul top kwaliteit en vermaaklike speletjies. En elke speletjie is uniek. Neem as voorbeeld enige van die slot speletjies. Baie sal dink as hul een slot speletjie gesien het, het hul almal gesien. Maar hier is elke een beslis uniek - unieke simbole, agtergrond klanke, spesiale rondtes en speel opsies. Van hul, soos byvoorbeeld die Marvel gebaseerde speletjies, is gekoppel aan die Marvel progressiewe bonus netwerk, waar spelers enige van vier verskillende boerpotte enige tyd kan wen.

Spelers het die opsies om Fly Kasino se sagteware af te laai en te installeer op hul rekenaar, waar hul dan al die speletjies wat beskikbaar is kan speel. Of sommer direk op die kasino se webblad, die speletjies wat die mees gewildste is in die kasino, te kan speel. Dit hoef ook nie van hul eie rekenaars af te wees nie!

In 'n Oogopslag

  • Sagteware

    Playtech

  • Gevestig

    2013

  • Hulp Opsies

    24 uur per dag elke dag

    • Telefonies

    • E-Pos

    • Faks

    • Kits Kletslyn

  • Tale

    Engels

  • Aanvaarde Valuta

    Rand, Euro, Amerikaanse & Australiaanse Dollar

  • Deposito Metodes

    • Krediet Kaart (VISA & MasterCard)

    • MoneyBookers

    • Neteller

    • UKash

    • Maestro

    Vele meer beskikbaar

Speel Opsies

  • Aflaai

    Laai die kasino sagteware af, installer en speel

    Kry Sagteware

  • Kits Speel

    Speel direk vanaf Fly Casino se webblad

    Kits Speel

Skermskote

  • Fly Casino Aanlyn Kasino Web Tuisblad Met R1'500 Welkom Bonus
  • Fly Casino Webblad - Kasino Speletjies
  • Fly Casino Webblad - Hot Seat Promosie

Speel Nou!

X

Neem Kennis

Hierdie webblad is ontwerp vir Internet Explorer weergawe 9 of hoër! Sekere elemente sal nie reg vertoon nie!

Opgradeer nou:

9