SilverSands Aanlyn Kasino

SilverSands Kasino Oorsig

SilverSands Aanlyn Kasino is seker die mees suksesvolste aanlyn kasino wat die Rand valuta aanbetref. Vandat hulle hul deure oopgemaak het, was (en is) hul leuse om uitmuntende kasino speletjies en net die beste diens vir hul kliënte te gee - en hul slaag beslis op albei fronte!

En onthou om jou e-posse gereeld dop te hou nadat aangesluit is by SilverSands Aanlyn Kasino, want hul stuur op 'n gereelde basis nuus oor bonusse en promosies wat hul aan die gang het!

Kasino Speletjies Beskikbaar

Bonusse & Promosies

SilverSands Aanlyn Kasino offer veel meer as net hul welkom bonus en die ander wat op hul webblad geadverteer word.

Sluit aan by die kasino en hou jou epos dop. Hul stuur gereeld bonus kodes en promosie offers uit wat beslis die moeite werd is om op te volg!

R400 Inteken Bonus

Spelers wat aanluit by SilverSands Aanlyn Kasino, kwalifiseer vir hul R400 inteken bonus.

Gebruik die kode SSFR400 in die kasier afddeling sodra jy geregistreer het, en die R400 bonus sal in jou speler rekening geplaas word.

200% Welkom Bonus

Maak jou eerste deposito, en Silversands sal dit verdubbel tot en met 'n ekstra R1000!

Maandelikse Promosies

Hou jou epos dop vir die maandelikse deposito en gratis spin promosies - hulle is definitief die moeite werd om na te kyk!

Sagteware & Speletjies

Die "Real Time Gaming" (RTG) kasino sagteware platform is bekend vir hul uitstekende slot speletjies (nie dat die ander speletjies enigsins afgeskeep word nie!), en dit kan gesien word die speletjies soos "Hillbillies", "Cleopatra's Gold" en "Aztec's Treasure". Daar is ook vele progressiewe slot speletjies om van te kies wat gereeld uitbetaal.

Seker een van die hoogtepunte van SilverSands Aanlyn Kasino, is die Slot Speletjie Toernooie wat hul gereeld aan die gang het! Hier speel spelers teen mekaar op 'n sekere slot speletjie (dié word vooraf gekies) en die spelers wat dan die meeste punte aan die einde van die gegewe tyd het, loop weg met die spesifieke toernooi se boerpot. Kyk net onder die "Slot Tournaments" gedeelte van die sagteware om te sien wanneer en waar die toernooie is.

In 'n Oogopslag

  • Sagteware

    Real Time Gaming (RTG)

  • Gevestig

    2001

  • Hulp Opsies

    24 uur per dag elke dag

    • Telefonies

    • E-Pos

  • Tale

    Engels, Frans en Duits

  • Aanvaarde Valuta

    Rand, Euro en Nigeriese Niagra

  • Deposito Metodes

    • VISA

    • VISA Elektron

    • MasterCard

    • SID

    • Elektroniese Bank Oordrag

Speel Opsies

  • Aflaai en kits speel

    Laai die kasino se sagteware af, installer en speel of speel direk op hul webblad.

    Speel nou!

Skermskote

  • SilverSands Aanlyn Kasino Web Tuisblad

Speel Nou!

Mobiele Kasino Opsies

Kliek Op Skakel:

SilverSands Aanlyn Kasino

Skandeer QR-Kode:

SilverSands Aanlyn Kasino QR-Kode

X

Neem Kennis

Hierdie webblad is ontwerp vir Internet Explorer weergawe 9 of hoër! Sekere elemente sal nie reg vertoon nie!

Opgradeer nou:

9