• Hulk Slot Speletjie
  • Hulk Slot Speletjie

"The Hulk" Slot Speletjie

"The Incredible Hulk" Oorsig

Met die sukses wat die fliek gehad het, was dit dit net 'n kwessie van tyd voordat die "Hulk" in 'n slot speletjie omskep sou word.

En wie beter as Playtech om dit te doen. En hul stel nie teleur nie!

20 wenlyne verseker dat daar meer as genoeg moontlike maniere is om te wen, en met die wilde en sprei simbole wat "The Hulk" slot speletjie orals op sy spin wiele het, is die kans om te wen soveel meer!

Dan is daar ook die klein saak van die progressiewe bonus netwerk wat "The Incredible Hulk" aan gekoppel is. Die progressiewe bonusse betaal gereeld, en betaal baie! En beste van alles, daar is 4 van hulle! Hulle sluit in:

  • "Marvel Power" Boerpot
  • "Marvel Super Power" Boerpot
  • "Marvel Extra Power" Boerpot
  • "Marvel Ulitmate Power" Boerpot

Spesiale Kenmerke

Die spesiale kenmwerke van die "Hulk" slot speletjie is iets om na uit te sien. Nie net is hul amuserend en vermaakvol nie, hul is ook baie vrygewig. As die wilde simbole in kolomme 2, 3 en 4 verkein, kom die Hulk na vore en hou die kolomme "vas". Die eerste en laaste kolomme draai dan weer - en wie weet wat dan kan gebeur....

Met die ander bonus rondte, kry 3 of meer van die speletjie se kenmerklike simbool enige plek in die 5 kolomme, en die gratis spel word toegeken. In die spel word 10 gratis "spins" toegeken met 'n 3 maal vermenigvuldiger (so alles wat gewen word in die rondtes word met 3 vermenigvuldig!), en aan die einde daarvan, is die "Smash" bonus aan die beurt. Hier moet die "Hulk" 3 karre vermorsel om die kontant bonusse te kry wat elk wegsteek. En daar is ook 1 van die 3 helikopters (bepaal die vermenigvulder vir die bonus rondte).

Sedert die slot speletjie se vrystelling in Oktober 2009, het sy populariteit net gegroei, en is "The Incredible Hulk" verseker een van die populêrste slot speletjies wat gespeel word!

In 'n Oogopslag

  • Sagteware

    Playtech

  • Vrygestel

    Oktober 2009

  • Tipe Slot

    5 kolomme - 25 Wenlyn

  • Progressief

    Ja

  • Wilde Simbole

    Ja

  • Sprei Simbole

    Ja

  • Gratis Spins

    Ja

  • Munte per Lyn

    10

  • Bonus Spel

    • "Smash" Bonus

    • "Hulk Rage" Bonus

    • "Expanding Hulk"

X

Neem Kennis

Hierdie webblad is ontwerp vir Internet Explorer weergawe 9 of hoër! Sekere elemente sal nie reg vertoon nie!

Opgradeer nou:

9