• X-Men Slot Speletjie
  • X-Men Slot Speletjie

"X-Men" Slot Speletjie

"X-Men" Oorsig

Wolverine, Professor Xavier, Magneto en al die ander van die X-Men sage is nou ook as 'n video slot masjien beskikbaar! En die mense by Playtech het hulself oortref met die een. Behalwe dat die X-Men slot speletjie gekoppel is aan die Marvel™ Progressiewe Bonus Netwerk, is daar 37 wen kombinasies op die 25 wenlyne, en nog vele meer vir 'n ieder en 'n elk.

En as die helde in 'n kruis oor die skerm verskyn, kom die "X-Feature" na vore. Nie net word al die wenkombinasies uitbetaal nie, maar 5 keer wat gedobbel is word ook gewen. Definitief die moeite werd!

Meer 'n booswig as held ondersteuner? Wel in die X-Men video slotspeletjie wen die helde...

Spesiale Kenmerke

Kry drie of meer X-Men logos en die helde gratis rondtes begin. Hier spin die kolomme verkeerd om met die helde op die wiele (en natuurlik Magneto wat as die wilde simbool optree), en hul hou aan spin totdat die Magnete simbool in 'n wen kombinasie voorkom - dan begin die 8 gratis booswig rondtes. In die 8 gratis rondtes, word die rolle omgekeer en slegs booswigte verskein op die wiele (met Professor Xavier nou as die wilde simbool...). As in die 8 rondtes 'n wenkombinasie voorkom met Professor Xavier, begin die helde gratis rondtes weer. En so kan dit aanhou, en aanhou, en aanhou...

In 'n Oogopslag

  • Sagteware

    Playtech

  • Vrygestel

    Januarie 2010

  • Tipe Slot

    5 kolomme - 25 Wenlyn

  • Progressief

    Ja

  • Wilde Simbole

    Ja

  • Sprei Simbole

    Ja

  • Gratis Spins

    Ja

  • Munte per Lyn

    10

X

Neem Kennis

Hierdie webblad is ontwerp vir Internet Explorer weergawe 9 of hoër! Sekere elemente sal nie reg vertoon nie!

Opgradeer nou:

9