• Iron Man 2 Slot Speletjie
  • Iron Man 2 Slot Speletjie

"Iron Man 2" Slot Speletjie

"Iron Man 2" Oorsig

Hierdie is dalk die opvolg van die oorspronklike Iron Man video slot speletjie, maar dit is in geen opsig net 'n blote opvolg nie! Die super held is terug, en hy bring soveel meer kanse om te wen, meer asemrowende grafika, klank en bonus rondtes om te geniet.

En om dinge nog meer interessant te maak, is dit ook gekoppel aan die Marvel™ Progressiewe Bonusse netwerk. Daar is in totaal 4 bonusses wat op enige stadium gewen kan word. Hul sluit in die volgende:

  • "Marvel Power" Boerpot
  • "Marvel Super Power" Boerpot
  • "Marvel Extra Power" Boerpot
  • "Marvel Ulitmate Power" Boerpot

Maar onthou, hoe groter jy speel, hoe groter is jou kans om een (of meer) van hul te kry!

Spesiale Kenmerke

Die slotspeletjie offer spelers 'n verskeidenheid wen kanse, en hul word eksponensieel vermeerder met die wilde simbool (die "Stark Industries" simbool), wat vir enige ander simbool vervang en dan wen kombinasies kan maak. En dan is daar ook die sprei simbool (die "Iron Man 2" simbool), wat as daar 3 of meer op die skerm verskyn, daar 10 gratis rondtes toegeken word. Dan is daar ook die klein kwessie van die vermenigvuldiger gedurende die gratis rondtes - met die eerste rondte begin dit by 2, en vermeerder met 1 vir elke rondte daarna. En dan ook die dat die middelste kolom 'n ekstra wilde simbool bevat, wat die kanse soveel groter maak om 'n boerpot te wen.

In 'n Oogopslag

  • Sagteware

    Playtech

  • Vrygestel

    Junie 2010

  • Tipe Slot

    5 kolomme - 25 Wenlyn

  • Progressief

    Ja

  • Wilde Simbole

    Ja

  • Sprei Simbole

    Ja

  • Gratis Spins

    Ja

  • Munte per Lyn

    10

X

Neem Kennis

Hierdie webblad is ontwerp vir Internet Explorer weergawe 9 of hoër! Sekere elemente sal nie reg vertoon nie!

Opgradeer nou:

9