Bet365 Sportsboek
Bet365 Sports Oorsig
Bet365 is in 2000 gestig deur Denis Coates. Sy het 'n aanlyn sportswed platform geskep, wat in Maart 2001 lewendig gegaan het. Sy het dit gebaseer op haar familie se bestaande sportwed winkels wat al vanaf 1974 aan die gang was. In 2005, slegs 'n paar jaar na hul aanlyn gegaan het, het hul die winkel besigheid verkoop om te kan konsentreer op die aanlyn deel.
Tans is hul seker een van die mees bekendste aanlyn wed besighede in die wêreld! Denise en haar broer John is beide gesamentelike senior bestuurshoofde, met haar pa Peter, die voorsitter. Denise hou 'n 50.1% beherende aandeel.
In-Spel Weddenskappe
Een van die groot aantrekkings punte is die Bet365 Lewendige In-Spel funksionaliteit.
Hier kan spelers op sport wed wat tans aan die gang is - met kort kennisgewing weddenskappe wat van toepassing is op die spel wat gespeel word.
Hul is ook gedurigdeur besig om die funksionaliteit van die stelsel te verbeter om sodoende spelers meer opsies en beter kanse te gee.
Voorbeeld van die "In-Play" wedskerm by Bet365.
Toekennings
Bet365 het al oor die loop van die jare verskeie toekennings ontvang vir hul entrepeneurskap en vooruit denke in terme van die weddenskap besigheid. Hier is 'n paar van hul hoogtepunte:
2013
Bet365 ontvang die "eGaming Review" Operateur Van Die Jaar toekenning.
2012
Denis Coates, die stigter en gesamentelike HBL van Bet365, ontvang 'n "CBE" - 'n Britse eretoekenning - gedurende die 2012 Koningin Ere lys vir dienste gelewer aan die gemeenskap en besigheid.
2013
In Februarie 2013 word Denise Coats as een van die 100 mees invloedrykste vroue in die Verenigde Koninkryk deur "Woman's Hour" van die Britse radio stasie BBC Radio 4.
Bonusse & Promosies
R1000 Welkom Bonus
Nuwe spelers wat aansluit by Bet365 kry 'n 100% welkom bonus van tot en met R1000 as hul 'n rekening oopmaak en 'n deposito van ten minste R100 maak.
"Bet365 On The Move Bonus"
Of jy nou 'n nuwe of 'n bestaande speler is by Bet365, sodra jy jou eerste weddenskap plaas vanaf die mobiele platform, sal Bet365 jou 'n 100% bonus gee! Lees meer oor die bonus op Bet365 se webblad.
Ander Promosies & Bonusse
Hou die Bet365 webblad dop vir vele ander promosies en bonusse wat hul op 'n gereelde basis aanbied. Daar is ook gereelde promosies wat hul op ophoop ("Accumulator") weddenskappe gee, so hou jou epos sowel as die webblad dop vir al die aksie!
In 'n Oogopslag
-
Eienaars/Operateurs
Hillside (New Media) Bpk
-
Lisensie
Britse Dobbel Kommissie
-
Gevestig
2000
-
Hulp Opsies
24 uur per dag elke dag
• Telefonies
• E-Pos
• Faks
• Kits Klets
-
Tale
Engels, Spaans, Duits, Italiaans, Sweeds, Portugees, Deens, Pools en 9 ander...
-
Aanvaarde Valuta
Amerikaanse, Kanadese, Hong Kong & Australiaanse Dollar, Euros, Suid Afrikaanse Rand, Britse Pond en vele meer...
-
Deposito Metodes
• Krediet Kaart (Alle Vernaamste Kaarte)
• Skrill
• Skrill 1-Tap
• EntroPay
• Bank Oordrag
• Tjek
Speel Opsies
-
Direk Op Webblad
Daar kan vanaf die Bet365 Sports Webblad weddenskappe op al die sportsoorte geplaas word.
-
Mobiele Wed
Bet365 Mobiel is ook beskikbaar vir spelers wat vanaf hul mobiele toestelle van Bet365 se dienste wil gebruik maak.