SportsBetSA

SportsBetSA Oorsig

SportsBetSA Aanlyn Sportsboek is al sedert 1989 aan die gang - en hul toon geen tekens dat hul gaan weg raak nie!

Hul het begin as 'n familie besigheid in 1989, en is nou al in hul derde generasie. Gelisensieer deur die Weskaap Dobbel En Wedren Raad, is hul een van die oudste en mees gerespekteerde sportsboeke in SA!

Wat Offer SportsBetSA?

Met kompeterende waarskynlikhede en 'n weie verskeindenheid sportsoorte om op te wed, beide nasionaal en internasionaal, is SportsBetSA een van die mees omvattende een-stop plekke om op enige sport te wed.

En hul is ook nie net 'n webblad wat êrens op die internet is nie, hul het ook verskeie inloop winkels regoor Suid Afrika, waar al die weddenskappe wat op die net geplaas kan word, ook in lewende lywe oor 'n toonbank gedoen kan word! En asof dit nie genoeg is nie, het hul ook nou op die mobiele platform geloods - so spelers kan nou op enige plek, enige tyd, direk van hul mobiele foon 'n wed op enige van die sportsoorte wat SportsBetSA aanbied, plaas.

Daar kan tot op die Suid Afrikaanse en Britse loterye weddenskappe geplaas word... En die kans om daar te wen is honderde kere groter as om die ware lotery te wen!

SportsBetSA Deponeer En Onttrekkings Opsies

Deponeer/Onttrek Opsies

Omdat SportsBetSA gelisensieerd is in SA, het hul Reserwe Bank toestemming vir oorsee se handel. En hul aanvaar ook Amerikaanse Dollar (USD) en Britse Pond (GBP).

Deposito Opsies

Al die deposito opsies het 'n minimum bedrag van R5, en maksimum bedrag van R50'000. Behalwe vir direkte bank oordragte en SID, is al die ander deposito metodes dadelik beskikbaar in jou SportsBetSA speel rekening. Al die deposito metodes is:

  • Krediet Kaart (VISA, MasterCard en Diners Kaart)
  • Direkte Bank Oordrag ("EFT")
  • Direk In SportsBetSA se Bankrekening by ABSA
  • MoneyBookers
  • SID

Ontrekkings Opsies

Anders as met die deposito opsies, het die onttrekkings opsies geen limiet op hoeveel spelers kan onttrek uit hul spelerrekening op 'n slag nie. Langs elke opsie die ongeveer tydperk wat 'n onttrekking uit die metode sal neem.

  • Krediet Kaart (VISA, MasterCard en Diners Kaart) - 1 tot 4 dae
  • Direkte Bank Oordrag ("EFT") - onmiddelik tot 3 dae
  • Direk in speler se ABSA rekening - 1 dag
  • MoneyBookers - 1 dag

Alhoewel spelers nog nie kan deponeer vanaf die mobiele platform nie, is al SportsBetSA se aksie beskikbaar op die platform. Al wat nodig is is jou gebruikersnaam en wagwoord wat gebruik word op die webblad. En die beste van als - die mobiele platform is net so sekuur soos die webblad!

In 'n Oogopslag

  • Eienaars/Operateurs

    Atlantic Sportsbet CC

  • Lisensie

    Weskaap Dobbel En Wedren Raad

  • Gevestig

    1989

  • Hulp Opsies

    24 uur per dag elke dag

    • Telefonies

    • E-Pos

    • Faks

  • Tale

    Engels

  • Aanvaarde Valuta

    Amerikaanse & Australiaanse Dollar, Suid Afrikaanse Rand en Britse Pond

  • Deposito Metodes

    • Krediet Kaart (VISA, MasterCard & Diners)

    • Bank Oordrag

    • Direkte Deposito (ABSA)

    • Moneybookers

    • SID

Speel Opsies

  • Direk Op Webblad

    Al die sportsoorte waarop gewed kan word word op die webblad getoon. Selekteer bloot die sportsoort, die wedstryd and die moontlike wed opsies verskyn op die skerm. Kliek en bevestig en jou weddenskap is geplaas!

    Wed Nou!

  • Mobiel

    Soos op die webblad, kan daar van die mobiele webblad ook op al die sportsoorte weddenskappe geplass word

    Mobiel

  • In Loop Winkels

    Op soek na 'n meer persoonlike interaksie, besoek dan enige SportsBetSA se inloop winkels en plaas jou wed. Kliek hier om uit vind waar hul orals is.

    Inloop Winkels

  • Per Telefoon

    SportsBetSA het ook die funksionaliteit, om as spelers skakel, hul weddenskappe oor die telefoon te kan neem.

    Telefonies

X

Neem Kennis

Hierdie webblad is ontwerp vir Internet Explorer weergawe 9 of hoër! Sekere elemente sal nie reg vertoon nie!

Opgradeer nou:

9