• Wen Met 'n R250 SportsBonus By Winner Sports
  • Winner Sports - Lewendige Kommentaar, Opdatum Tellings en Sport Statistieke

Winner Is Nie Meer Beskikbaar Nie

Winner Sports

Winner Sports Oorsig

Winner Sportsboek is dalk nuut op die toneel, maar die groep agter hul het gesamentlik letterlik jare se ondervinding! En dis vir die rede wat hul besluit het om 'n sportsboek ook aan te bied - net om die pakket wat hul offer aan spelers mooi af te rond!

Spelers het natuurlik ook nie nodig om verskillende rekeninge by die verskeie afdelings van Winner te hê nie - een rekening kan by al die "departemente" van hul gebruik word.

So as 'n speler nie van sport weddenskappe hou nie, is daar altyd die aksie en opwinding van die Winner Aanlyn Kasino, Winner Bingo of Winner Poker. En asof dit nie genoeg is nie, is daar ook die Winner Mobiele Kasino beskikbaar vir spelers wat verkies om vanaf enige plek af hul gunsteling speletjies te kan speel.

Sport Soorte By Winner Sports

Spelers kan verwag om al die populêre sports soorte (Rugby, Sokker, Tennis, Krieket, ensovoorts) te kry by Winner Sports, maar hul offer verskeie ander sport (en nie sport...) soorte wat nie dalk nie as so populêr gesien word nie.

Van die "ander sport soorte" waarop gewed kan word, is onder die Vermaaklikheids afdeling - behalwe weddenskappe onderandere oor wie die TV program X-Factor gaan wen, of watse geslag die koninklike baba gaan wees, kan daar tot gewed word op wie die "FHM Sexiest Woman" titel gaan kry...

Kry 'n R250 Sports Bonus By Winner Sports

Bonusse & Promosies

R250 Sports Bonus

As 'n nuwe speler by Winner Sportsboek, kwalifiseer spelers vir 'n R250 sports bonus as hul hul eerste deposito en weddenskappe maak en plaas.

Ander Promosies

Winner Sports het gereeld soveel verskillende promosies en bonusse wat aan die gang is, dat om hul almal hier te lys byna onmoontlik is!

Van die meer gewilde promosies wat gedurigdeer aan die gang is, is die geld terug waarborg promosies - 'n voorbeeld hiervan was 'n sekere onlangse tennis toernooi waar spelers wat hul weddenskap verloor het, hul geld sou terug kry as die sportster waarop hul gewed het, verloor het in die finale stel met 6-0.

In 'n Oogopslag

  • Eienaars/Operateurs

    Redfinger Trading Beperk

  • Lisensie

    Antigua & Barbuda Finansieële Dienste Regulatoriese Kommissie

  • Gevestig

    2012

  • Hulp Opsies

    24 uur per dag elke dag

    • Telefonies

    • E-Pos

    • Kits Klets

  • Tale

    Engels, Duits

  • Aanvaarde Valuta

    Amerikaanse, Kanadese & Australiaanse Dollar, Deense, Noorweegse & Sweedse Krone, Switserse Frank, Euros, Suid Afrikaanse Rand en Britse Pond

  • Deposito Metodes

    • Krediet Kaart (Alle Vernaamste Kaarte)

    • Bank Oordrag

    • Neteller

    • uKash

    en vele meer...

Speel Opsies

  • Direk Op Webblad

    Daar kan op al die sport soorte wat beskikbaar is by Winner Sports deur middel van hul webblad gewed word.

    Wed Nou!

Skermskote

  • Winner Sports Web Tuisblad
  • Winner Sports Audio Kommentaar Webblad

Wed Nou!

X

Neem Kennis

Hierdie webblad is ontwerp vir Internet Explorer weergawe 9 of hoër! Sekere elemente sal nie reg vertoon nie!

Opgradeer nou:

9