• Blade Slot Speletjie
  • Blade Slot Speletjie

"Blade" Slot Speletjie

"Blade" Oorsig

Na die groot sukses van die 1998 fliek met dieselfde naam, asook die opvolg flieks, het dit voorgekom dat die bloed nog meer moes vloei...

En Playtech kasino sagteware verskaffer stel nie teleur nie! En die opwindinde slot speletjie bevat als - bloed, swaarde en vampiere! En dan is daar ook die kwessie van die gratis spins, bonus speletjies en Marvel Progressiewe Boerpotte!

Die "Blade" karakter simbool is die wilde simbool, en die "Blade" logo is die sprei simbool. Kry 3 of meer logo simbole en 15 gratis spins word toegeken. En enige wen in die gratis rondtes vermmerder die vermenigvuldiger met een to 'n maksimum van 5. Enige gratis rondte wat nie 'n wen het nie, verminder weer die vermenigvuldiger met een. As die bonus simbool voorkom gedurende die gratis spel, bly dit in posisie vir die res van die rondtes.

Dan vir die "Blade" wilde simbool, kry enige 6 van hulle, en die speletjie se boerpot van 25'000 munte word uitbetaal. En ja, daar is net 5 kolomme, maar dis waar die "Blade" split simbool inkom. As die simbool in 5de kolom voorkom saam met enige ander 2 of meer simbole op die wenlyn, spring Blade na vore, sny die simbool middel deur met sy swaard, en word dit dan die 6de kolom.

Spesiale Kenmerke

Soos bo genoem, het die slot sppeletjie verkeie spesiale kenmerke en bonusse, maar seker die beste bonus wat die speletjie het, is die 4 Marvel Progressiewe Boerpotte. En aangesien hulle almal willekeurige boerpotte is, kan hulle enige tyd voorkom. En as hul voorkom, kan die speler, deur enige van die 20 blokkies wat dan op die skerm opkom te kies, een van die "Power", "Extra Power", "Super Power" of "Ultimate Power" boerpotte wen.

Met die kombinasies van munt groottes (1c to 10c), en die keuse van hoeveel munte gespeel moet word per wenlyn (1 tot 10), kan die hoeveelheid wat per spin gewed word tot die naaste sent bepaal word.

In 'n Oogopslag

  • Sagteware

    Playtech

  • Vrygestel

    Januarie 2010

  • Tipe Slot

    5 kolomme - 20 Wenlyn

  • Progressief

    Ja

  • Wilde Simbole

    Ja

  • Sprei Simbole

    Ja

  • Gratis Spins

    Ja

  • Munte per Lyn

    10

X

Neem Kennis

Hierdie webblad is ontwerp vir Internet Explorer weergawe 9 of hoër! Sekere elemente sal nie reg vertoon nie!

Opgradeer nou:

9