Springbok Aanlyn Kasino

Springbok Kasino Oorsig

Springbok Aanlyn Kasino is dalk een van die nuwe spelers in die aanlyn kasino mark wat Rand offer om mee te speel, en hul weet van biltong, boerewors, tjops en braai! Alles wat dit die moeite werd maak om trots Suid Afrikaans te wees!

En soos die verskeidenheid wild wat binne die SA grense is, het Springbok oor die 250 hoë kwaliteit speletjies wat spelers vir ure aan die gang sal hou!

Maar hul offer nie net van die beste kasino speletjies nie, loer bietjie na hul slot-toernooie wat gereeld aan die gang is, asook die progressiewe speletjies wat al 'n paar spelers so miljoen of twee in die sak laat steek het.

Kyk net hier watse spesiale promosies is als aan die gang by Springbok Kasino:

Kasino Speletjies Beskikbaar

Bonusse & Promosies

Springbok Aanlyn Kasino roem hulself daarop om dit die moeite werd te maak vir hul spelers, daarom offer hulle van die beste bonusse vir die Suid Afrikaanse Rand mark! En hierdie is net van hulle!

R11'500 Deposito Bonus

Die welkom bonus is opgedeel in drie dele - Gebruik die kode SPRINGBOK100 en kry 150% ekstra tot en met R1'500 met jou 1ste deposito. Gebruik SPRINGBOK50 en kry 50% ektra tot en met R5'000 met beide jou 2de en 3de depositos!

300% Enige Deposito Bonus

Dan is daar natuurlik ook die 300% Enige Deposito Bonus. Gebruik die kode SPRINGBOK300 wanneer jy 'n deposito maak, en Springbok Aanlyn Kasino sal jou geld verdriedubbel tot en met 'n maksimum van R600 bonus geld. Meer ka-tjieng vir jou om mee te speel!

Sagteware & Speletjies

Gebaseer op die "Real Time Gaming" (RTG) kasino sagteware pakket, kan spelers verseker wees van absolute top kwaliteit vermaak.

Slot Speletjies Toernooie

Slot Speletjies Tooernooie By Springbok Aanlyn KasinoEen van die spesialiteite by Springbok Aanlyn Kasino, is die slot speletjies toernooie wat hul aanbied.

Hier kry spelers die kans om hul slot-vernuf ten toon te stel deur teen ander spelers mee te ding om die boerpot. Hou die slot toernooie gedeelte in die kasino sagteware dop, skryf in vir 'n toernooi en word die kampioen deur die meeste krediete te hê wanneer die toernooi tyd om is.

Spelers kan ook enige tyd kyk waar hul op die ranglys is deur op die toernooi ranglys knoppie te kliek.

In 'n Oogopslag

  • Sagteware

    Real Time Gaming (RTG)

  • Gevestig

    2012

  • Hulp Opsies

    24 uur per dag elke dag

    • Telefonies

    • E-Pos

    • Kitsklets

  • Tale

    Engels

  • Aanvaarde Valuta

    Rand

  • Deposito Metodes

    • VISA

    • Skrill

    • MasterCard

    • Neteller

    • Elektroniese Bank Oordrag

    • EcoCard

Speel Opsies

  • Aflaai

    Laai die kasino se sagteware af, installer en speel

    Kry Sagteware

  • Kits Speel

    Speel jou gunsteling speletjies direk op die webblad

    Speel Nou

  • Mobiel

    Speel enige plek op jou gunsteling mobiele toestel.

    Speel

Skermskote

  • Nuwe Springbok Aanlyn Kasino Web Tuisblad Met R11,500 Bonus Offer
  • Springbok Aanlyn Kasino Sagteware Skermskoot

Speel Nou!

Mobiele Kasino Opsies

Kliek Op Skakel:

Springbok Aanlyn Kasino

Skandeer QR-Kode:

Springbok Aanlyn Kasino QR-Kode

X

Neem Kennis

Hierdie webblad is ontwerp vir Internet Explorer weergawe 9 of hoër! Sekere elemente sal nie reg vertoon nie!

Opgradeer nou:

9