Mobiele Kasino Platforms, Aanlyn Kasinos En Speletjies

Mobiele Kasino Platforms

Met die prosserings, briljante grafika en in baie gevalle die klank vermoëens wat baie van die mobiele fone en tablette het, maak dit hul ideaal vir die mobiele kasino mark. Dit verseker dat spelers die kasino ervaring tot die volste kan geniet - wanneer hul wil en waar hul hulself ookal bevind.

Android™ Platform

 

Die Android™ mobiele platform sagteware hardloop letterlik op miljoene mobiele toestelle regoor die wêreld en is seker een van die populêrste mobiele platforms vir beide fone en tablette.

En die kasino speletjies wat beskikbaar is vir die Android™ toestelle is ook nie net afgewaterde weergawes van die wat spelers andersins sou geniet nie. Daar is slot, tafel, video poker en nog baie ander tipe kasino speletjies, almal van hulle met grafika, audio en spel uit die boonste rakke!

Apple™ Platform

 

Die platform sluit in die iPhone™ en iPad™ toestelle, en het hulle nie die lewens van soveel mense verander nie. Vir party is dit dié mobiele toestelle om te besit!

Met net 'n vinger oor die skerm, kan daar speel-speel tussen werk en vermaak gespring word. En met die kwaliteit grafika en klank wat die toestelle kan lewer, maak dit hul ook ideaal vir die mobiele kasino mark.

Ander Mobiele Platforms

 

Met die groot verskeidenheid ander mobiele platforms en nog meer toestelle wat beskikbaar is, en met die meeste wat aanlyn kan gaan, is die mobiele kasino mark verder gevorder as miskien die rekenaar platform.

Ten minste met die rekenaar platform, as die gebruiker 'n sekere sagteware pakket nie het nie, kan hy dit nege uit die tien keer dit gratis gaan aflaai. Met die mobiele toestel, is dit beperk tot die vermoëens van die toestel. Om ekstra sagteware by te sit is gewoonlik 'n redelike ingewikkelde proses en kan 'n paar rand kos. Vir die rede het die mobiele kasinos aangepas om te bepaal watter toestel die speler gebruik, en dan daarvolgens die speler die mees gepaste mobiele kasino sagteware op te laat speel. Op die manier is die speler verseker van die beste ervaring van die kasino.

Mobiele Kasinos

Soos in die rekenaar weergawes van die kasinos, offer die mobiele kasinos ook 'n groot verskeidenheid kasino speletjies. Dit sluit in slot, tafel, video poker en nog 'n hele paar ander tipes kasino speletjies. Hier is van die gewildstes:

  • Blackjack
  • Frankie Dettories Magic Seven
  • Captain's Treasure
  • Chicago Streets
  • Chinese Kitchen
  • Club Night
  • Desert Treasure
  • Europese Roulette
  • Fish-O-Rama
  • Gold Rally Boerpot
  • Great Blue
  • Iron Man 2
  • Jacks Or Better
  • Love Match
  • Pink Panther
  • Rocky Scratch
  • Safari Heat
  • Santa's Gifts
  • Vacation Station
  • Wanted Dead Or Alive

Speel die speletjies by:

Mobiele Sportsboeke

Alhoewel hier sportsboeke gelys word wat weddenskappe op 'n mobiele platform aanbied, offer baie van hul ook kasino speletjies.

  • Fafabet Mobiel
  • William Hill Mobiel
  • Hollywoodbets
X

Neem Kennis

Hierdie webblad is ontwerp vir Internet Explorer weergawe 9 of hoër! Sekere elemente sal nie reg vertoon nie!

Opgradeer nou:

9