• Gladiator Slot Speletjie
  • Gladiator Slot Speletjie

Speel "Gladiator" By Enige Van Die Aanlyn Kasinos:

"Gladiator" Slot Speletjie

"Gladiator" Oorsig

Hy was die top generaal, maar die nuwe keiser het hom verwerp en sy familie laat vermoor. Herleef die 2000 pryswennende fliek met Playtech se 5 kolom 25 wenlyn offisiële gelisensieerde video slot speletjie Gladiator.

Beleef weer die kritieke oomblike met tonele uit die fliek, wat in die speletjie ingewerk is as bonusse vir sekere simbool kombinasies wat verkry is. So hou oë oop vir die karakters se simbole, aangesien elkeen 'n kort toneel speel as hul in 'n wenlyn voorkom.

Die video slot speletjie het ook 'n groot wed speelruimte, met spelers wat enige iets van 2c na R6'250 kan wed. So dit voorsien aan byne alle begrotings, selfs al is jy platsak...

Spesiale Kenmerke

Die Gladiator helm is die wilde simbool in die speletjie, as hy voorkom in kolomme 2, 3 en 4 en vervang enige ander simbool behalwe die sprei. Kry drie helms, en jy het jou inskrywing na die eerste Gladiator Bonus rondte. Die eerste Gladiator Bonus rondte word spelers die keuse van Gladiator maskers gegee, waarvan 9 gekies word om die bonus wen hoeveelheid te gee.

Drie of meer Kolloseum simbole (die Kolloseum simbool is die sprei simbool van die Gladiator slot speletjie), en die Kolloseum Bonus rondte begin. Hier kan spelers kolloseum "stene" kies, wat dan omskakel in wen bedrae, vermenigvuldigers of gratis spins.

In 'n Oogopslag

  • Sagteware

    Playtech

  • Vrygestel

    April 2010

  • Tipe Slot

    5 kolomme - 25 Wenlyn

  • Progressief

    Nee

  • Wilde Simbole

    Ja

  • Sprei Simbole

    Ja

  • Gratis Spins

    Ja

  • Munte per Lyn

    10

X

Neem Kennis

Hierdie webblad is ontwerp vir Internet Explorer weergawe 9 of hoër! Sekere elemente sal nie reg vertoon nie!

Opgradeer nou:

9