William Hill Sports

William Hill Sports Oorsig

William Hill is gestig in die 1930's, en is seker een van die oudste sportsboek besighede. Met hul hoofkantoor net buite London, is hul ook gelys op die London'se Effekte Beurs, en al het hul al oor die jare 'n paar verskillende eienaars gehad, bly hul een van die grootste Britse sportboek operateurs.

William Hill sportsboek besit ook oor die twee duisend sportswed winkels regoor Ierland en die Verenigde Koninkryk, en tans besig om ook in Nevada (VSA) winkels oop te maak.

Hul webblad spog ook met top sagteware pakket, waar spelers op basies enige sportsoort onder die son kan wed, van krieket, na rugby, Amerikaanse voetbal, Formule 1, Tennis en nog baie ander. Maar dis nie al wat beskikbaar is nie, spelers kan met dieselfde rekening by William Hill se ander "afdelings", die aanlyn kasino, bingo, poker en die baie populëre vernuf speletjies, speel, sonder om nodig te hê om nog rekenings oop te maak.

Deposito Opsies

William Hill Sport Deposito Opsies

William Hill offer 'n verskeindenheid deposito opsies om die lewe so maklik as moontlik te maak vir spelers.

Dit sluit in, maar is nie beperk tot, kredietkaart verskaffers soos Visa en MasterCard, internet betaalmetodes soos Paypal, Neteller, uKash, ClickandBuy en vele meer.

Spelers het ook die opsie, om direk van hul eie bank rekening 'n bank oordrag te doen na William Hill se rekening te doen, maar moet dan net ingedagte hou dat die deposito 'n paar dae kan neem om in hul speel rekening te wys.

Speler Bystand

William Hill speler bystand is beskikbaar 24 uur 'n dag, 7 dae 'n week en offer 'n professionele en baie vriendelike bystands kanaal vir alle moontlike vrae wat spelers kan hê.

Hul kan spelers ook help sou hul enige probleme ondervind met enige van William Hill se speel platforms, vanaf die sportsboek, aanlyn kasino, bingo en ander speel opsies.

Hul is beskibaar per e-pos, klitsklets en telefoon.

Spelers kan ook hul William Hill se webblad kyk vir die omvattende "FAQ's" afdeling, waar meeste van die gewildste vrae en antwoorde ook gegee word.

Speel Nou!William Hill Sport - Moenie Net 'n Toeskouer Wees Nie

Bonusse & Promosies

Spesiale Promosies

Spelers moet ook gereeld hul e-pos en die William Hill webblad dop hou. Daar is gereeld daaglikse promosies soos die Spel Wenners Bonus, waar spelers die kans kry op verbeterde waarskynlikhede op 'n sekere sportsoort vir die spesifieke dag.

Gratis TV

Spelers by William Hill Sport kry ook die voorreg om gratis die top sportsoorte waarop hul wed te kan kyk vanaf die webblad. Daar is natuurlik ook die "In-Play" radio stasie, waar die verskeie sportsoorte wat aan die gang is uitgesaai word.

In 'n Oogopslag

  • Eienaars/Operateurs

    WHG (International) Limited

  • Lisensie

    Regering Van Gibraltar

  • Gevestig

    1934

  • Hulp Opsies

    24 uur per dag elke dag

    • Telefonies

    • E-Pos

    • Kits Klets

  • Tale

    Engels, Frans, Duits, Sweeds, Italiaans, Portugees en nog 18 ander...

  • Aanvaarde Valuta

    Australiaanse, Kanadese, Hong Kong, Singapoerse & Amerikaanse Dollar, Sitserse Frank, Deense & Sweedse Krone,Britse Pond, Japanese Jen en Euros

  • Deposito Metodes

    • Krediet Kaart (Alle Vernaamste Kaarte)

    • Paypal

    • Neteller

    • CashDirect

    • uKash

    en vele meer...

Speel Opsies

Skermskote

  • William Hill Sports Web Tuisblad
  • William Hill Sports Mobiele Webblad

Wed Nou!

X

Neem Kennis

Hierdie webblad is ontwerp vir Internet Explorer weergawe 9 of hoër! Sekere elemente sal nie reg vertoon nie!

Opgradeer nou:

9