Casino.com Is Nie Meer Beskikbaar Nie
Casino.com Mobiele Aanlyn Kasino
Casino.com Mobiel
Casino.com Mobiele Kasino word deur dieselfde groep gedryf wat in beheer is van die gewilde Casino.com Aanlyn Kasino. Dus kan spelers dieselfde hoë vlak van diens en vermaaklikheid verwag waaraan hul gewoond is by die aanlyn kasino, maar nou op hul mobiele toestelle.
En daar is die voordeel dat spelers nou enige plek, enige tyd hul gunsteling speletjies kan speel. En die speletjies is ook nie beperk tot net een kategorie speletjies nie, hulle strek van video slot speltjies deur tot tafel en krapkaart speletjies.
Vir meer inligting oor Casino.com Aanlyn Kasino, kliek die skakel en lees die oorsig van Casino.Com Analyn Kasino
Mobiele Kasino Speletjies Beskikbaar
Casino.com Mobiele Kasino is ook propvol van die gewildste speletjies, met nuwes wat gereeld bygevoeg word.
BlackjackEuropese RoulettePink Panther
Die speletjies is beskikbaar op meeste mobiele platforms en toestelle, insluitend Apple iPod Touch, die iPhone 3GS, iPhone 4, iPhone 4S, iPad, iPad 2, iPad 3, asook die groot verskeidenheid Android gebaseerde mobiele toestelle.
In 'n Oogopslag
-
Sagteware
Playtech
-
Hulp Opsies
24 uur per dag elke dag
• Telefonies
• E-Pos
• Kits Kletslyn
-
Tale
Engels, Frans, Portugees, Duits en Italiaans
-
Bonusse
R32'000 Welkom Bonus
"Happy Monday" Bonus
-
Aanvaarde Valuta
Rand, Euro, Amerikaanse Dollar en Britse Pond
-
Deposito Metodes
• Krediet Kaart (VISA & MasterCard)
• MoneyBookers
• Neteller
• UKash
• Maestro